Daar is ‘n plek vir jou in die Kerugma familie
Dit maak nie saak in watter fase van jou lewe jy jou bevind nie, by Kerugma kan jy uitvind waar jy kan inskakel, leer en saam met die familie van God, die wêreld bedien.
wanneer ons van onsself gee kry ons ook die geleentheid om te groei!
Skakel gerus met enige van die kontakpersone van die onderskeie groepe om meer inligting te kry, of vul die vorm in om in te skakel by enige van die groepe.
